top of page

Ter viering van ons splinternuwe aanlynwinkel, bied ons 'n beperkte voorraad Woud babakombersies (75 x 100cm) gekombineer met 'n pragtige, handgehekelde jakkals wat pas by die ontwerp - teen 'n ongelooflike prys! Die perfekte geskenk vir 'n nuwe baba of 'n spesiale peuter in jou lewe. Die poppie is omtrent 22cm hoog. Hierdie is net 'n tydelike, slegs-aanlyn spesiale aanbod, so maak seker jy spring vinnig om joune te bestel!

Woud-kombersie & Jakkals Combo

R500,00 Regular Price
R440,00Sale Price
Quantity
bottom of page