top of page

Vir kleingoed wat van die see af kom, kleinkinders wat ver van die see af bly, of selfs kinders oorsee... Hierdie prettige seediertjies sal enige baba of kleuter se beste maatjies word! Ons fleece komberse werk perfek as “swaddles” vir nuutgebore babas of om jou kleuter warm en snoesig te hou. Al ons komberse bevat oorspronklike illustrasies wat met die hand ontwerp is, gedruk op sagte, hoë-kwaliteit fleece materiaal. Ons is ingestel op detail en gee baie aandag aan kwaliteit afwerking, sodat jou baba/kleuter nog vir etlike jare hul kombersie sal kan koester en geniet.

See Fleece Kombers

R300,00Price
Quantity
bottom of page