'n Ligte, 100% katoenmateriaal - perfek vir die somer! Hierdie moeselienkombersies werk perfek as 'n "swaddle" vir 'n baba, of 'n troetelbersie vir 'n kleuter. Dit is ook 'n heerlike, asemhalende materiaal wat gebruik kan word om oor 'n karstoeltjie of stootkar gehang kan word om die son en wind te keer. Beskikbaar in verskeie ontwerpe! Hierdie produk word op pre-order bestel, wat beteken jou bestelling word saam met ander bestellings binne 'n sekere tydraamwerk vervaardig. Aflewering sal dus tussen 4 en 6 geskied.
top of page
bottom of page

