top of page

'n Hele kombersie gevul met musikale karakters! Hierdie kombers sal 'n oulike geskenk vir enige seuntjie of dogtertjie maak. Ons fleece komberse werk perfek as “swaddles” vir nuutgebore babas of om jou kleuter warm en snoesig te hou. Al ons komberse bevat oorspronklike illustrasies wat met die hand ontwerp is, gedruk op sagte, hoë-kwaliteit fleece materiaal. Ons is ingestel op detail en gee baie aandag aan kwaliteit afwerking, sodat jou baba/kleuter nog vir etlike jare hul kombersie sal kan koester en geniet.

Musiek Fleece Kombers

R300,00Price
Quantity
bottom of page