Ter viering van ons splinternuwe aanlynwinkel, bied ons 'n beperkte voorraad Groot 5 babakombersies (75 x 100cm) gekombineer met 'n pragtige, handgehekelde renoster wat pas by die ontwerp - teen 'n ongelooflike prys! Die perfekte geskenk vir 'n nuwe baba of 'n spesiale peuter in jou lewe. Die poppie is omtrent 22cm hoog.Hierdie is net 'n tydelike, slegs-aanlyn spesiale aanbod, so maak seker jy spring vinnig om joune te bestel!
Groot 5-kombersie & Renoster Combo
R490,00 Regular Price
R441,00Sale Price

